Liewe vriende en familie Baie dankie dat julle reeds op ons "hou die datum oop" e-pos gereageer het. Klik asb hier, dit sal lei tot ons persoonlike web tuiste wat al die inligting bevat rondom hierdie spesiale dag. Onthou asb. om vir ons julle finale antwoord te laat weet. Ons sien uit daarna om die dag met julle te deel! George en Letithea